Modulekode | PEL 400 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die invloed van menseregte, omgewing en demokrasie op die onderwyspraktyk. ‘n Kritiese analise van onderwyssisteme (onderwysbeleid) en die invloed van laasgenoemde op die mikrovlak (klaskamer) van onderwys. Kennis van die essensies van effektiewe skoolbestuur, sisteme van dissipline en die aktiwiteite vir die bewusmaking van burgerskap, menseregte en die beginsels en waardes van die grondwet. Interpretasie van onderwyswetgewing met betrekking tot MIV/vigs, dwelms en geweld. Die identifisering en internalisering van etiese, professionele onderwysergedrag. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App